Strategiese mededinging tussen die VSA, China en Rusland in Afrika: ’n teoretiese ontleding

“Die teorieë wat in die ondersoek gebruik word, is realisme, liberalisme, konstruktivisme en kritiese teorie. […] Strategiese belange manifesteer in veiligheidsamewerking, infrastruktuurontwikkeling, handel, hulpbronverkryging, diplomatieke betrokkenheid en militêre vennootskappe.”