Strafjaart deur Theo Kemp: ’n resensie
“Die roman lees soos ’n klassieke soektogverhaal in drie bedrywe: die held word deur die onbekende gekonfronteer; die held durf die onbekende aan; die held verkry nuwe insig. Die grootste kritiek hier is dat die simboliese verkenning van hierdie onbekende met tye die plotontwikkeling oorheers.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed