Stormkind deur Riana Scheepers: ’n resensie
“Die taalgebruik is so beeldend dat mens as leser die gebeure sintuiglik beleef: jy hoor en voel die wind wat verwoed waai; jy hoor en sien die weerligblitse; jy sien vir Tarsis wat ronddwaal in die nag; en jy sien vir Raka in Ierland. Die leser word magies ingesleep in die wonderwêreld wat Scheepers skep.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed