Storiekaros deur Wendy Maartens, goeie stories om te kan lees

“Sy bring nie net legendes en diereverhale bymekaar nie, maar ’n hele biblioteek van verhale, rympies en selfs speletjies. Dit sal beslis in hierdie buitengewone tye die jongspan se verbeelding aangryp.”