Stof deur Alettie van den Heever: ’n LitNet Akademies-resensie-essay

“Vir dié wat mooi kophou en volhou, is die beloning wel groot. Stof is ‘n besonderse, vernuwende roman wat ingewikkelde temas rondom die mens en sy verhouding met die natuur ondersoek.”