Stinkhout deur Philip Rademeyer: ’n resensie
“Onder die uitgestrekte takke van ’n stinkhoutboom kom twee mans weer bymekaar, asof die jare tussen hulle net vir ’n enkele oomblik weer teruggehaal kan word. Die boom staan daar met onmenslike geduld, beskermer oor die grond wat meer onthou as wat enigeen van die twee mans hardop kan sê. Hier, in hierdie boom se skadu, probeer Gert en Louw weer taal vind vir mekaar, ná nege jaar se afwesigheid en ’n leeftyd se versluierings.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed