Stilspraak: Strijdom van der Merwe en landkuns deur Carina van der Walt: ’n resensie

“Van der Merwe se oeuvre is indrukwekkend, iets wat die boek weergee. Dit wys die magdom werk wat die kunstenaar tot op hede gedoen het, meestal plekspesifiek.”