Steve Hofmeyr: Bannelingskap redux – stil is die windjie en skraal

“Meer nog, mens moet jou afvra of dit dan ’n goeie ding is dat ’n entiteit soos MultiChoice, ’n voorste vlagswaaier van die kapitalisme, mag besluit wie in die openbare sfeer mag praat en wat gesê mag word.”