Sterk, ouer vroue al meer die norm in liefdesverhale
“Waar ek ook al in boekgesprekke betrokke is, is dit opmerklik dat vrouefiksielesers van die lojaalste ondersteuners van die Afrikaanse boekbedryf is. En moet ook nie die fout maak om te dink hulle lees net romantiese fiksie nie – hulle lees en koop alles wat in Afrikaans verskyn, en ʼn naïewe jong dingetjie as heldin gaan hulle doodgewoon nie tevrede stel nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed