Stellengate? ’n Ongelyke kans: Ope brief aan regter Edwin Cameron

“Dit kan ook u onkreukbare reputasie besmet, want as ’n party tot ’n geding ’n regter afsonderlik nader, was dit nog altyd die betreding van ’n verbode terrein.”