Stellenbosch Law Faculty 100 years | Stellenbosch Regsfakulteit 100 jaar deur Gerhard Lubbe en Andreas van Wyk: ’n boekresensie

“Soos mens kan dink, skemer iets van die onstuimigheid van die nuwe bedeling, met sy Grondwetlike eise van gelykheid, en die taalstryd aan die universiteit deur, hoewel noodwendig ietwat versluier agter die feit dat die publikasie ’n (ietwat polities korrekte?) beelddraer van die universiteit is.”