Stefaans Coetzee in gesprek met Graham Coetzer, skrywer van Hunting with the Hawks

“In sy 15 jaar as joernalis het Coetzer mense in die polisie ontmoet wat hulle lewens toewy aan hulle werk, ten spyte van nepotisme, politiese inmenging en min resources.”