Stefaans Coetzee gesels met Marecia Damons oor The Thabo Bester story
“In Oktober 2022 het my redakteur, Nathan Geffen, my eenkant toe in die kantoor geroep en gesê hy wil hê ek moet aan ’n tronkverhaal werk. Die besonderhede was vertroulik en ons moes in ’n aparte kantoor weg van die nuuskamer vergader om die storie te bespreek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed