Stefaans Coetzee gesels met Louise Viljoen oor Toevlug
“Ek dink elke karakter in Toevlug verdien ’n boek van hulle eie. Elkeen se lewensverhaal het die potensiaal om verder ontwikkel te word. Dalk omdat ek hulle as gewone, kwesbare persone uitgebeeld het – mense wat lief en leed deurgemaak het en ook foute begaan het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed