“Die navorsing waarop hierdie artikel gebaseer is, het op twee gevalle in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) betrekking waar gewelddadige NSA’s as uitdagers van die staat se gesag en reëlgebaseerde orde na vore getree het, naamlik in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) en in die noorde van Mosambiek.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed