Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 1)

“Toe antwoortie die spieĆ«l: ‘My koningin, djy is baie mooi, ek liegie, maa Sneeuwit is baie mooier as djy.'”