Sprokies in Kaaps: Sneeuwit ennie siewe dwergies (deel 3)
“Toe Sneeuwit sien hoe lekke rooi en sappig die appel is, toe water haa mond vi dit. En toe sy sien dattie vrou die een helfte vannie appel iet, toe kon sy dittie mee langer hou nie. Sy’t toe die giftige helfte vannie appel by die vrou gevat.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed