Sproetebessies en die hart van die swart roos: ’n onderhoud met Troula Goosen

“’n Tikkie fantasie vat kinders net weer weg uit hulle omstandighede na ’n ander wêreld waarin alles moontlik is en waar die goeie oorwin, ongeag.”