Springmielies: Werk sag met ons, liewe leser
“Aangename kennis, liewe leser. Ek is ’n tweedehandse boek. Ek gaan nie my titel verklap nie; dit kon enige iets gewees het. Kom ons sê eerder dat ek instaan vir talle ander tweedehandse boeke; dat ek, as versamelnaam, namens ons boekspesie praat.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed