Springmielies: Waar is al die tuinkabouters heen?
“My kabouter kan dié twee potplante maar bewaak. Want kitsch of oudmodies, dit maak nie saak nie. Ek onthou daardie magiese tydjies wat ek my as kind met ‘ander mense’ se tuinkabouters kon verbeel – en dalk, net dalk, kan ek nog iets van daardie verwondering herroep.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed