Springmielies: Intro- en ekstroversie – ’n digotomie, of viering van diversiteit?

“Die internet, met sy stammentaliteit, het Jung se oorspronklike interpretasies van intro- en ekstroversie op sy kop gedraai, met die klem op polariserende eienskappe.”