Springmielies: Die moderne herinterpretasie van Jesus as KI-kletsbot

“In sy jongste rol as ‘KI-Jesus’ staan Jesus, ietwat ongemaklik, as ’n wit man, geklee met ’n bruin-en-wit kappie en kleed, 24/7 beskikbaar om enige vrae op sy Twitch-kanaal, ask_jesus, te beantwoord.”