Springmielies: Die huis as argitek van die verbeelding
“Jy moes verhuis. Jy het al hoe meer begin slaap – opgekrul gelê op die bed, die labirinte sluimer van ’n skulp, die infiniteit van dagdrome, die poësie van ’n verlore huis. Maande later in ‘die nuwe plek’ het jy my vertel dat jou verlange na die ou huis so groot is, jy droom snags in reekse daarvan. Elke aand wag jy jou droom in – en elke nag wag die huis jóú in.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed