Springmielies: Die doodsrituele van diere
“Diere se begrafnisagtige rituele rondom die dood toon dat dit ’n natuurlike deel van komplekse sosiale lewe is. Dit verbind ons met die diereryk en beklemtoon dat treur en die ritueelagtige verwerking van verlies inderdaad ’n brug bou tussen spesies. Dié beskouings verander hoe ons na diere kyk – nie net as wesens wat op blote instink reageer nie, maar as wesens met emosies en bande wat ons eie rou weerspieël.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed