Springmielies: Deus in Machina – my selfoon spioeneer op my
“’n Vriendin sê nou die dag vir my sy wil nou nie paranoïes klink nie, maar haar selfoon weet alles van haar af. Want, vertel sy my, haar foon hoor en sien alles wat sy doen. En: Die foon verstaan selfs Afrikaans … Inderdaad: Dit is alles so, en mens noem die verskynsel omgewingsintelligensie (ambient intelligence of AML).”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed