Spring bokkies, spring!

“Die opgewonde reaksie van Suid-Afrikaanse rugby-ondersteuners ken geen perke nie. Oor die jare sedert die einde van apartheid het toetswedstryde tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland van die mees afgewagte wedstryde in die sport geword.”