Spoel: Laat die nostalgie oor jou spoel met dié 2026 KKNK Karoo Kaarte-produksie
“Dit het ons ook die geleentheid gegee om na die politieke geskiedenis van fotografie in Oudtshoorn te kyk, wat natuurlik baie algemeen is met Saamstaan en mense soos Derek Jackson en hierdie ongelooflike figure wat betrokke was by daardie beweging van daardie koerant. Dit het hulle dikwels amper hul lewens gekos om foto’s te neem van onwettige gebeure of wat deur die polisie verbied is. En natuurlik was daar in daardie dae film en die magie van die donkerkamer.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed