Spiritualiteit: ’n gesprek tussen Abel Pienaar en Estelle Kruger
“Ek verstaan spiritualiteit as ’n reis en nie ’n bestemming nie. Daarom is dit vir my en my medereisigers so belangrik om ’n lewe van verwondering en eerbied voor die groot en onpeilbare Geheim, wat ons die goddelike noem, te leef en te sterf.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed