Spiraal: ’n onderhoud met Margaret Cordier-Biermann

“’n Masjien kan die goeie benoem, die taal van barmhartigheid rangskik, die vorm van skuld nadoen en berou grammatikaal verwoord, ‘maar dit kniel nie’. Dit het geen binnevertrek waar stilte terugpraat nie.”