Spienekelientjies, saamgestel deur Antjie Krog: ’n resensie

“Vir diegene wat ’n hupstootjie nodig het met die voorlees van hierdie bundel, is daar ’n QR-kode by die voorwoord ingesluit wat lesers sal neem na ’n indeks van 32 ryme, lieflik voorgelees deur Krog.”