Speurder Sammi: die blou steen – ’n onderhoud met Crystal-Donna Roberts

“Ek hoop absoluut kinders word meer na geluister. Nie net vir hulle onthalwe nie en nie net sodat hulle veilig genoeg voel om hulle drome en vrese en ervarings te deel nie, maar sodat ons (met ons bedoel ek ouer generasies) ook van hulle kan leer.”