Spanningsbrekers! Die nege lewens van Mevrou Smit deur Elizabeth Wasserman: ’n resensie
“Ja, daar is ’n moord, maar dit is Mevrou Smit se vlymskerp tong en haar intrapslag in die piepklein dorpie, Aronspoort, wat my aan die lees gehou het. Alles aan Die fantastiese Mevrou Smit, van die kleurvolle omslag tot die storie, was vrolik. Net so met haar tweede volwasse roman, Die nege lewens van Mevrou Smit.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed