Spanning, intrige en baie aksie maak Jagter ’n meesleurende ervaring

“Dis skrywers soos Bettina wat jou laat wens skrywers kon boeke vinniger skryf, sodat ons as lesers nie so lank moet wag vir hul volgende pennevrug nie.”