Soweto, under the apricot tree deur Niq Mhlongo: ’n resensie

“Mhlongo se temas dans ligvoets tussen kultuurverskille (en partykeer –geskille), godsdiens, politiek, moraliteit, misdaad en gewone, outydse goeie storievertellery. Ragfyn verweef deur dit alles is die alledaagse lewe in Soweto, en die wyse waarop mense met hul kultuur omgaan.”