Sosiohidrologie: menslike interaksie en waterstelsels

“Hidrologie is die studie van die beweging en verspreiding van water. Sosiohidrologie fokus op die komplekse verhouding tussen menslike interaksie en waterstelsels. Beide sosiohidrologie en hidrososiale teorie, wat albei uit hidrologie ontwikkel het, kry erkenning op grond van die klem wat geplaas word op die rol van sosiale faktore in fisiese prosesse.”