Sosialemedia-gebruik en kinders: the good, the bad and the ugly

Hugo Theron is ’n kliniese sielkundige wat sy PhD-navorsing gedoen het oor die gebruik van sosiale media en die impak daarvan op tieners.  Naomi Meyer het hom gevra: “Wat is die beste raad wat jy vir ’n ouer kan gee ten opsigte van kinders, tieners en die sosiale media?”