Sosiale isolasie en eensaamheid
“Eensaamheid en sosiale isolasie is aanverwante, maar terselfdertyd ook afsonderlike konstrukte. Eensaamheid is die subjektiewe ervaring van ’n gebrek aan betekenisvolle persoonlike verhoudings, terwyl sosiale isolasie verwys na die fisiese afwesigheid van sosiale kontak(te). Dus kan ’n persoon geïsoleer wees, maar nie noodwendig eensaam voel nie, of eensaam voel selfs met gereelde sosiale kontak.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed