Sondes van die vaders deur Lerina Erasmus: ’n onderhoud met François Bloemhof

“Ek het dit nooit as ‘haar en my boek’ beskou nie. Sekere stukke wat ek in een van my eie boeke heeltemal anders sou aangepak het, het ek so gelos omdat dit Lerina se manier van dink weerspieël.”