Biebouw-resensie: Solank verlange die sweep swaai deur Danie Marais

Die verhalende inslag van Danie Marais se bundels het aanleiding gegee tot heelwat bespreking oor die aard van die sogenaamde narratiewe praatvers in Afrikaans. Wat dink Marius Crous van Marais se jongste bundel?