Solank as die lepel in die pappot staan

“Maar dan sal ek skielik op ’n Sondagmôre wakker word met die vreemde verlange in my en die pappot nader trek …”