Soetroos van Saron deur Theolla Langenhoven: ’n resensie

“Langenhoven is ’n vars nuwe stem in die Afrikaanse literatuur. Haar debuutwerk bring ’n nuwe inslag op gevestigde temas. Die leser word deurgaans geboei en die karakters is goed ontwikkel.”