... so ook op die aarde: ’n onderhoud met Betsie van Niekerk
“Ons het geleer om kerk, geloof, worsteling met die transendente in ’n aparte kategorie te sit; eenkant weg van die gewoonheid van lewe. Die verhaal speel af in en rondom ’n kerk, maar die karakters se gewoonheid van lewe, hulle swaarkry in die woestyn en hulle worsteling met kerk en kerkspraak is op een of ander manier ons almal s’n.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed