Die Lasarus-effek: Wilhelm Mangold (1877–1922)

“Wilhelm Mangold, van Duitse agtergrond, sluit hom met die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog (Suid-Afrikaanse Oorlog) by die Heidelberg-kommando aan. In sy oorlogsdagboek word gebeure oor 17 maande boeiend en akkuraat aangebied.”