Die Lasarus-effek: Tant Miem Fischer (1867–1956)

“Die inskrywings in tant Miem Fischer se welbekende kampdagboek is meestal so skerp soos skeermeslemme, met die gevolg dat ek huiwer om haar sommer te ‘Miem’.”