Die Lasarus-effek: Frederik L Rothmann

“Rothmann se dagboek, in keurige taal geskryf, bevat heelwat juwele. So vertel hy van vyf burgers sonder perde wat een oggend vroeg die Engelse gaan voorlĂȘ om perde te bekom.”