Die Lasarus-effek: Eugène Marais (1871–1936)
“Min Afrikaanse skrywers het oor die jare soveel durende aandag as Eugène Marais ontvang. Hy was ons eerste groot digter, en agt van sy gedigte is deur André P Brink in Groot verseboek van 2000 opgeneem. Wie weet nie van ‘Winternag’ en ‘Die dans van die reën’ nie?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed