So help ons persone met demensie: ’n kerklike perspektief
“Vind uit waaraan die persoon gewoond was, aangesien langtermyngeheue die blywende faktor is. Voorbeelde wat troos kan bring vir die regte persoon, is nagmaalbediening, gebed, meditasie, geestelike liedere en Bybellees. Pas aan by die persoon se behoeftes.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed