Smaakmakers 2026: Dit smaak my ons ken nie altyd die kriteria nie

“Maar vanoggend sit ek met ’n ander gevoel. Nie bitterheid nie. Eerder nadenke. ’n Vraag wat my nie wil los nie. Dit smaak my ons vra te min: Wat is die kriteria? Nie net van gisteraand se ‘Boeke’-kategorie nie, maar rakende kompetisies oor die algemeen.”