Sluipmoord

“Hier is ’n man saam met wie ek nooit rondom ’n braaivleisvuur sou kuier nie. As liberale demokraat egter glo ek onwrikbaar aan vryheid van spraak. Die sluipmoord op Kirk is veragtelik. Enige suggestie van welbehae in sy dood is geheel en al onvanpas.”