Thrill me: Slim manipulasiestuk smokkel met gehoor se koppe
Maryke Roberts skryf oor Thrill me – The Leopold & Loeb story: “Moenie dat die woord ‘musiekspel’ jou mislei nie. Hierdie is slim teater met ’n venynige byt, maar dis sekerlik een van die beste stukke wat jy in ’n lang tyd sal sien.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed